Onderwyseres in hegtenis in verband met mensehandel en prostitusie

OOS-KAAP. – ’n Onderwysers (52) is Woensdag deur die Valke vir beweerde mensehandel en prostitusie, wat jong vroue uit die voormalige Transkei betrek, in hegtenis geneem. AO Ndiphiwe Mhlakuvana, Valke-woordvoerder, sê in ‘n verklaring die ondersoek het in September 2023 begin. Dit het onthul dat die onderwyseres glo vroue van Qumbu, Mthatha en Ngqeleni in … Continue reading Onderwyseres in hegtenis in verband met mensehandel en prostitusie