Onhigiëniese ‘worsfabriek’ ‘n misdaadtoneel verklaar
Meer foto’s in berig. WES-KAAP. – Owerhede het Woensdag op ‘n ongelisensieerde fabriek waar wors gemaak word in die Mfuleni-gebied toegeslaan. Vyf persone is in aanhouding en die perseel is as ‘n misdaadtoneel verklaar. Alderman JP Smith, Kaapstad-metro se burgemeesterskomiteelid vir veiligheid, sê verskeie rolspelers het die perseel Woensdag besoek nadat ‘n wenk ontvang is. … Continue reading Onhigiëniese ‘worsfabriek’ ‘n misdaadtoneel verklaar
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed