Ontploffing in gewilde sentrum se Woolworths ondersoek

Nuusflits, Uitgawe 2,280, Thursday 28 May 2026 GAUTENG. – Die polisie in Tshwane het ‘n formele ondersoek geloods nadat ‘n ontploffing vanoggend vroeg (Donderdag) in ‘n tak van Woolworths in Menlyn Mall, Atterburyweg, plaasgevind het. Volgens kapt. Johan van Dyk, polisiewoordvoerder van die Tshwane-distrik, het die winkelbestuurder omstreeks 01:00 ‘n telefoonoproep van personeel ontvang wat … Continue reading Ontploffing in gewilde sentrum se Woolworths ondersoek