Ontvoerde 9-jarige seun na vier dae gered
GAUTENG. – ‘n Seun (9) wat Dinsdag met geweld van sy pa se vriend se huis in Laudium gevat is, is deur die polisie en verskeie privaat maatskappye in Danville gered. Vyf verdagtes, Pakistani- en Afghanistan-burgers, is in hegtenis geneem. Lt.kol. Mavela Masondo sĂȘ na die ontvoering is die seun se ouers, ook burgers van … Continue reading Ontvoerde 9-jarige seun na vier dae gered
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed