‘Ontvoerde’ niggie en neef teruggevind, verdagtes in aanhouding

‘n Niggie en neef wat op 6 Maart ontvoer is, is Maandagaand deur die polisie teruggevind en met hulle families herenig. Altesaam sewe verdagtes is in hegtenis geneem.