Oorsaak van Liam Payne se dood is ‘politrauma, asook interne en eksterne bloeding’
INTERNASIONAAL. – Liam Payne (31), eens die hartebreker van One Direction, het Woensdag in Buenos Aires in ArgentiniĆ« by ‘n hotel na sy dood geval. Die voorlopige nadoodse ondersoek het bevind die sanger het aan politrauma, asook interne sowel as eksterne bloeding gesterf. Politrauma is ‘n mediese term vir die toestand van ‘n persoon wat … Continue reading Oorsaak van Liam Payne se dood is ‘politrauma, asook interne en eksterne bloeding’
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed