Oorskot van familie opgegrawe, man vas
MPUMALANGA. – ‘n Man (29) is Maandag in hegtenis geneem nadat hy glo twee grafte, dié van sy pa en oupa, oopgegrawe het. Brig. Donald Mdhluli sê die man is deur die Masoyi-polisie oor die voorval by ‘n begraafplaas in Swalala naby Witrivier gearresteer. Die polisie het op ‘n klagte van ‘n vrou gereageer wat … Continue reading Oorskot van familie opgegrawe, man vas
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed