‘Oos-Kaap sien ons nie gou weer nie’ – familie oor nagmerrie ondervinding

Allen Hutchison, sy vrou Yvonne, hulle kinders en ‘n maat van die kinders, het tydens ‘n 40ste verjaarsdagvieringvakansie in die Oos-Kaap onder booswigte deurgeloop en wonderbaarlik oorleef. Die gesinsvakansie het in ‘n nagmerrie ontaard. Die gesin van Kimberley voel deur hulle storie aan Nuusflits te vertel, kan ander mense gewaarsku word. “Dit was ‘n skrikwekkende … Continue reading ‘Oos-Kaap sien ons nie gou weer nie’ – familie oor nagmerrie ondervinding