Opknap van Muizenberg-strandfront en seewal vorder goed

WES-KAAP. – Die opknappingsprojek van die Muizenberg-strandfront behels groot verbeterings aan openbare geriewe en die vervanging van die verouderde seewalle. Jason Love, die uitvoerende ondersteuningsbeampte vir die adjunkburgemeester en burgemeesterskomiteelid vir ruimtelike beplanning en omgewing, sê luidens ‘n verklaring van die Stad Kaapstad die projek vorder goed ten spyte van die reënweer. “Ek het die … Continue reading Opknap van Muizenberg-strandfront en seewal vorder goed