Oplettende polisiebeamptes red ‘ontvoerde man in verdagte voertuig’

GAUTENG. – Polisiebeamptes verbonde aan die Tshwane-voertuigmisdaadeenheid het Vrydag tydens patrollie op die R80 in Rosslyn, noord van Pretoria, ‘n verdagte voertuig onderskep en ‘n man gered wat glo dieselfde dag in Wonderboompoort ontvoer is. Daar is onder meer op ‘n AK-47 en ‘n groot hoeveelheid lewendige ammunisie beslag gelê. Lt.kol. Mavela Masondo, polisiewoordvoerder, sê … Continue reading Oplettende polisiebeamptes red ‘ontvoerde man in verdagte voertuig’