Opod hou voet by stuk oor bevindings na Phala Phala-ondersoek
Die onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat sê hy staan by sy bevindings dat polisiebeamptes die wet oortree het in die ondersoek na die Phala Phala-plaasinbraak. Lizzy Suping, Opod-woordvoerder, sê die ondersoek het slegs gefokus op die optrede van polisiebeamptes, soos deur wetgewing vereis en nie op die kriminele elemente van die saak self nie. Volgens Opod het genl.maj. … Continue reading Opod hou voet by stuk oor bevindings na Phala Phala-ondersoek
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed