Opod neem 9 polisiebeamptes in hegtenis

VRYSTAAT. – Nege polisiebeamptes verbonde aan Bultfontein se openbare-orde-polisiëring is vandag (Saterdag) in hegtenis geneem vir die beweerde moord op drie burgerlikes en konst. Mojalefa Borole tydens ’n voorval in 2024. Die nege beamptes, wat die range van konstabel tot sersant beklee, staan tereg op vier aanklagte van moord. Lizzy Suping, Opod-woordvoeder, sê die inhegtenisnemings … Continue reading Opod neem 9 polisiebeamptes in hegtenis