Opod ondersoek nou twee sake teen Heidedal-polisiebeamptes

VRYSTAAT. – Die polisiewaghond, Opod, ondersoek buiten die beweerde aanrandingsaak van ‘n vrou by Heidedal-polisiestasie in Bloemfontein, nog ‘n saak van ‘n afgetrede polisiebeampte wat glo ook vroeg in Januarie deur lede van dieselfde polisiestasie aangerand is. Lizzy Suping en Phaladi Shuping, van die Onafhanklike Polisieondersoekdirektoraat (Opod), sĂȘ die afsonderlike voorvalle het op 2 Januarie … Continue reading Opod ondersoek nou twee sake teen Heidedal-polisiebeamptes