Pa aangekla van verkragting en moord ná dood van sy 4-jarige dogter
GAUTENG. – Die polisie het bevestig dat die 4-jarige meisie wat vroeër hierdie week ernstig beseer in Eldorado Park aangetref is, Vrydag in ‘n hospitaal aan haar beserings beswyk het. Die saakdossier is nou aangepas na moord en ’n verdere aanklag van verkragting is bygevoeg. Die kleuter se pa (32) en ma is in hegtenis … Continue reading Pa aangekla van verkragting en moord ná dood van sy 4-jarige dogter
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed