Pa en skoondogter, regsverteenwoordigers, op aanklagte in hof
MPUMALANGA. – Johan Janse van Rensburg (73) en Zietta Janse van Rensburg (40), pa en skoondogter, bekende regsverteenwoordigers van Malelane, het in die Nelspruit-landdroshof verskyn op aanklagte van bedrog, diefstal en geldwassery wat terugverwys na 2021. Hulle is Maandag by hulle onderskeie huise in Malelane in hegtenis geneem. Lt.kol. Magonseni Nkosi sĂȘ die saak spruit … Continue reading Pa en skoondogter, regsverteenwoordigers, op aanklagte in hof
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed