Paartjie tydens rooftog in gastehuis beseer
WES-KAAP. – ‘n Paartjie is Saterdag, omstreeks 01:30, in ‘n gastehuis op ‘n plaas in die Franschhoek-omgewing oorval, gesteek en beroof. Lt.kol. Malcolm Pojie sê aan Nuusflits die Franschhoek-polisie het ’n saak van huisroof geregistreer. Die paartjie is na bewering deur drie gemaskerde mans, vermoedelik buitelanders wat met messe bewapen was, in hul kamer oorval. … Continue reading Paartjie tydens rooftog in gastehuis beseer
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed