Ongedokumenteerde Zimbabwiese burgers by padblokkade voorgekeer
MUSINA. – 16 ongedokumenteerde Zimbabwiese burgers is in ‘n padblokkade op die N1 naby Bloemfontein vasgetrek. Dit volg nadat ’n bus vanaf Zimbabwe na Kaapstad by ’n padblokkade op die N1 naby Bloemfontein voorgekeer is. https://youtu.be/0Z9lD3qkJx8?si=BtgbyjJT72UQ9kFH Die Vrystaatse polisiewoordvoerder, Thabo Covane, het bevestig die ongedokumenteerde Zimbabwiese burgers sal Dinsdag in die Bloemfontein-landdroshof verskyn. Covane sê … Continue reading Ongedokumenteerde Zimbabwiese burgers by padblokkade voorgekeer
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed