Polisie soek inligting oor SUV-bestuurder ná vermeende padwoede-moord

OOS-KAAP. – Die polisie doen ’n beroep op die publiek om inligting te verskaf oor ’n vermeende padwoedevoorval waarin Shaune Marais (56) op 23 Oktober in Gqeberha doodgesteek is. Volgens polisiewoordvoerders, kapt. André Beetge en kapt. Sandra Janse van Rensburg, was Marais was omstreeks 20:30 met ’n wit Honda Accord in Circular-rylaan, Lorraine, toe hy … Continue reading Polisie soek inligting oor SUV-bestuurder ná vermeende padwoede-moord