PAS BEKEND: 7 tieners in Westbury geskiet – 2 dood, 5 in hospitaal

GAUTENG. – Die Sophiatown-polisie ondersoek ’n skietvoorval in Westbury waar sewe tieners, tussen 13 en 19, vanmiddag (Dinsdag) in Croesusstraat geskiet is. Twee van hulle is noodlottig gewond, terwyl vyf hospitaalbehandeling ontvang. Brig. Brenda Muridili, polisiewoordvoerder, sê in ‘n verklaring vier verdagtes, van wie drie bewapen, het glo die groep tieners genader. Die verdagtes het … Continue reading PAS BEKEND: 7 tieners in Westbury geskiet – 2 dood, 5 in hospitaal