PAS BEKEND: Twee ligte vliegtuie in KwaZulu-Natal vermis

KWAZULU-NATAL. – Die lugreddingskoördinasiesentrum (ARCC) is vandag (Woensdag 15 Oktober) in kennis gestel van ’n ligte vliegtuig in Nottingham wat ’n MAYDAY-sein aan lugverkeerbeheer gestuur het. Gregory Critchley, ARCC-hoof, sê in ‘n verklaring die KZN-vroeëwaarskuwingnetwerk het onmiddellik soek- en-reddingspanne ontbied om met ‘n operasionele soektog te begin. Die soektog is tans vir twee vliegtuie wat … Continue reading PAS BEKEND: Twee ligte vliegtuie in KwaZulu-Natal vermis