PAS BEKEND: Verdagte vas – item van Elizabeth Tsontso Moselakgomo in besit
GAUTENG. – ’n Verdagte is in hegtenis geneem nadat hy in besit gevind is van ’n item wat aan die atleet Elizabeth Tsontso Moselakgomo behoort het. Hy sal na verwagting vandag (Maandag) in die Kempton Park-landdroshof verskyn. Brig. Athlenda Mathe, nasionale polisiewoordvoerder, bevestig dat die verdagte waarskynlik van die besit van gesteelde eiendom aangekla sal … Continue reading PAS BEKEND: Verdagte vas – item van Elizabeth Tsontso Moselakgomo in besit
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed