Plaasaanval: Bejaarde vrou ontsnap vyf aanvallers

MPUMALANGA. – Role Uys, ’n bejaarde vrou, wat alleen op ’n plaas naby Carolina boer, is Woensdagaand deur vyf verdagtes aangeval toe sy by haar huis aangekom het. Ian Cameron, voorsitter vir die portfoliokomitee van die polisie, misdaadaktivis en lid van die parlement, sê op sosiale media ondanks die feit dat sy deur een van … Continue reading Plaasaanval: Bejaarde vrou ontsnap vyf aanvallers