Plaaseienaar R250 000 beboet oor ‘onwettige immigrante’

NOORDWES. – ‘n Plaaseienaar is ‘n skulderkenningsboete van R250 000 opgelê nadat die polisie in die Vorstershoop-polisiëringsgebied 23 vermeende ongedokumenteerde buitelandse burgers aangekeer het. Die verdagtes, tussen 21 en 49 jaar oud, sal na verwagting Maandag 29 Junie in die Ganyesa-landdroshof verskyn. Kol. Anne Magakoe, polisiewoordvoerder, het Saterdag gesê die intelligensiegedrewe operasie het op die … Continue reading Plaaseienaar R250 000 beboet oor ‘onwettige immigrante’