Poging tot moord op genl.maj. Feroz Khan ondersoek
GAUTENG. – Die polisie het ‘n hoëvlak-ondersoek van stapel gestuur ná die poging tot moord op genl.maj. Feroz Khan, wat Sondagaand in 3de Laan in Houghton geskiet is. Khan sou op 1 Julie voor die Madlanga-kommissie getuig en op 14 Julie weer op aanklagte in die hof verskyn. Brig. Athlenda Mathe, polisiewoordvoerder, sê alhoewel Khan … Continue reading Poging tot moord op genl.maj. Feroz Khan ondersoek
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed