Afsterwe van polisievrou betreur ná motor haar tref

NOORDWES. – Verskeie kollegas van AO Eunice Nortman het op polisiegroepe medelye uitgespreek ná haar dood Maandag nadat ‘n motor in Lichtenburg by ‘n plaaslike winkelsentrum haar getref en oor haar gery het. Boodskappe op sosiale media vra dat die verspreiding van ‘n video van die voorval weens die sensitiwiteit daarvan en respek aan haar … Continue reading Afsterwe van polisievrou betreur ná motor haar tref