Polisie breek dwelmlaboratorium van miljoene rande in Volksrust af
MPUMALANGA. – ’n Geheime dwelmlaboratorium van miljoene rande is in Volksrust afgebreek. Die skoonmaak het Woensdag begin en die proses sal na verwagting teen Vrydag afgehandel wees. Die gebied is as ’n gesondheidsgevaar vir die publiek en die omgewing verklaar, met ’n groot risiko van brande weens moontlike chemiese reaksies. Lt.kol. Magonseni Nkosi, Valke-woordvoerder, sê … Continue reading Polisie breek dwelmlaboratorium van miljoene rande in Volksrust af
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed