Polisie – gemeenskappe moet ons manne en vroue in blou beskerm

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) berei voor om sy veilige-feesseisoen-veldtog te loods. Genl. Fannie Masemola, die nasionale polisiekommissaris, het gemeenskappe gewaarsku dat die polisie geen aanvalle op sy lede sal duld nie. “Respekteer die blou uniform – en die blou uniform sal jou beskerm. Wees waaksaam, meld misdaad aan, en help om ons land veilig te … Continue reading Polisie – gemeenskappe moet ons manne en vroue in blou beskerm