Polisie in Galeshewe soek na vermiste Bolt-bestuurder
NOORD-KAAP. – Simbarashe Chimbowa (30), oorspronklik van Zimbabwe, is laas op 21 Julie 2025 omstreeks 19:00 by sy huis in Kagisho, Galeshewe, Kimberley, gesien. Die Galeshewe-polisie doen ’n beroep op die publiek om te help met die opsporing van die bestuurder wat steeds vermis is. Lt.kol. Sergio Kock sê Chimbowa is Engels- en Shona-sprekend, donker … Continue reading Polisie in Galeshewe soek na vermiste Bolt-bestuurder
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed