Polisie-instrukteur gearresteer nadat student by akademie ‘verkrag’ is

GAUTENG. – ‘n Polisiebeampte in diens as opleidingsinstrukteur vir die SAPD Tshwane-opleidingsakademie (oud-Pretoria-polisiekollege) is Dinsdag gearresteer en uit sy pos verwyder, nadat ‘n student glo verkrag is. Kamogelo Mogotsi, woordvoerder vir Senzo Mchunu, die minister van polisie, sĂȘ GKS (die eenheid vir Gesinsgeweld, Kinderbeskerming en Seksuele Misdade) het die versekering gegee dat die slagoffer die … Continue reading Polisie-instrukteur gearresteer nadat student by akademie ‘verkrag’ is