Polisie ondersoek beweerde militêre kampe in SA
GAUTENG. – Genl. Fannie Masemola, die nasionale kommissaris van die polisiediens, het tydens ’n geskeduleerde BOC-vergadering met alle nege provinsiale kommissarisse vergader om misdaadbekamping in die land te bespreek. Adv. Borotho Matsoso, die Lesotho-polisiehoof, se uitlatings oor militêre kampe is pertinent bespreek. Die Raad van Kommissarisse (BOC) is die hoogste besluitnemingsliggaam van die SAPD en … Continue reading Polisie ondersoek beweerde militêre kampe in SA
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed