Polisie ondersoek brandstigting ná brand by Paarl-hospitaal – verdagte in aanhouding

WES-KAAP. – Paarl-speurders ondersoek ’n saak van brandstigting ná ’n brand wat Dinsdag omstreeks 11:00 by die Paarl-hospitaal uitgebreek het. ’n 35-jarige man is in verband met die voorval in hegtenis geneem. Luidens ‘n verklaring van konst. Ndakhe Gwala is die verdagte eers ondervra en daarna aangehou. Die verdagte sal na verwagting Donderdag in die … Continue reading Polisie ondersoek brandstigting ná brand by Paarl-hospitaal – verdagte in aanhouding