Polisie ondersoek man wat in parkeerarea doodgeskiet is

WES-KAAP. – Mark Lifman (57), ‘n sakeman van die Wes-Kaap en glo ‘n bekende in die misdaadwêreld, is Sondag in ‘n parkeerarea by die Garden Route Mall in George doodgeskiet. Kol. André Traut sê aan Nuusflits die polisie is omstreeks 11:30 na ‘n skietinsident buite Garden Route Mall in George. “‘n 57-jarige man is vermoor … Continue reading Polisie ondersoek man wat in parkeerarea doodgeskiet is