Polisie ondersoek moord op 11-jarige meisie in Volksrust

MPUMALANGA. – Slindile Minky Gule (11), wat as vermis aangemeld is, se liggaam is Woensdag in die Dongas, Mahhowane, ontdek. Die Volksrust-polisie ondersoek ‘n moordsaak. Lt.kol. Jabu Ndubane, provinsiale polisiewoordvoerder, sĂȘ in ‘n verklaring volgens kost. Faniswa Sibiya is Gule op 17 Augustus deur ‘n buurman gestuur om elektrisiteit by ‘n vulstasie te koop, maar … Continue reading Polisie ondersoek moord op 11-jarige meisie in Volksrust