Polisie ondersoek moord op 14-jarige meisie

GAUTENG. – Likhona Fose (14) se verminkte liggaam is Sondag in ‘n oop veld by Durban Deep in Roodepoort gevind. Die tiener het haar huis verlaat, maar het nie weer teruggekeer nie. Kol. Dimakatso Nevhuhulwi, provinsiale polisiewoordvoerder, sê in ‘n verklaring ‘n verbyganger het die meisie se liggaam ontdek en het die polisie ontbied. Die … Continue reading Polisie ondersoek moord op 14-jarige meisie