Polisie ondersoek skietvoorval – Mugabe se seun glo betrokke

GAUTENG. – Die polisie ondersoek ’n saak van poging tot moord nadat ’n man (23) vandag (Donderdag) in Hyde Park, Bramley, Johannesburg, geskiet is. Volgens Yusuf Abramjee is die gewonde persoon’n veiligheidswag en volgens sy verdere onbevestigde inligting woon die seun van die voormalige Zimbabwe-president, wyle Robert Mugabe, op die perseel. Volgens kol. Dimakatso Nevhuhulwi … Continue reading Polisie ondersoek skietvoorval – Mugabe se seun glo betrokke