Polisie op verdagte se spoor in moordsaak op IVP-leier

GAUTENG. – ‘n Deurbraak word binnekort verwag in die soektog na die persoon wat Khethamabala Sithole (68), ‘n IVP-parlementslid, Saterdagaand in Katlehong aan die Oos-Rand doodgeskiet het. Genl. Fannie Masemola, die nasionale kommissaris van die polisie, sê hy het volle vertroue in die span wat aangewys is om die saak te ondersoek. Volgens brig. Athlenda … Continue reading Polisie op verdagte se spoor in moordsaak op IVP-leier