Polisie paraat vir beplande optog in Kimberley

NOORD-KAAP. – Die polisie in die groter Kimberley-gebied is ten volle voorbereid en op hoë gereedheidsgrondslag om wet en orde te verseker tydens die beplande vreedsame optog wat vandag (Maandag) plaasvind. Kol. Cherelle Ehlers, polisiewoordvoerder, sê in ‘n verklaring die owerhede doen ’n beroep op alle deelnemers en inwoners om binne die raamwerk van die … Continue reading Polisie paraat vir beplande optog in Kimberley