Polisie soek aanvallers ná brutale plaasaanval in Ventersdorp

NOORDWES. – Die polisie soek nog na verdagtes ná ’n gewelddadige plaasaanval Woensdagoggend op Donovan Marx, ’n 50-jarige boer op ’n plaas in Syferfontein, Ventersdorp. Drie gewapende mans het die plaaswerker oorval, hom met kabelbinders vasgebind en hom daarna aangertand, gesteek en geskiet. Die boer is in ’n ernstige toestand in ’n plaaslike hospitaal opgeneem. … Continue reading Polisie soek aanvallers ná brutale plaasaanval in Ventersdorp