Polisie soek pa ná 5 maande oue baba weens beserings sterf

LIMPOPO. – ‘n Pa van Jimmy Jones-dorp word deur die Malumulele-polisie gesoek nadat sy babaseun Dinsdagoggend omstreeks 07:40 met ernstige kop-en-gesigbeserings op die grond aangetref is. Nooddienste is ontbied en die baba is op die toneel dood verklaar. Volgens kol. Malesela Ledwaba, polisiewoordvoerder, het die babaseun se ma ‘n saak van huishoudelike geweld by die … Continue reading Polisie soek pa ná 5 maande oue baba weens beserings sterf