Polisie soek verdagtes ná dood van drie polisielede – kontantbelonings uitgeloof

Nuusflits, Uitgawe 1,989, Sunday 10 August 2025 GAUTENG en MPUMALANGA. – Sers. Simon Masenye (45) en AO Vuyisile Sintwa (51) is Vrydag doodgeskiet, glo deur Jabulani Moyo. Sers. Lawrence Mtshweni (47), verbonde aan Shoemansdal-polisiekantoor se misdaadvoorkomingseenheid in Mpumalanga, is ook Saterdag doodgeskiet toe hy op ‘n klagte van ‘n sake-inbraak reageer het. ‘n Kontantbeloning van … Continue reading Polisie soek verdagtes ná dood van drie polisielede – kontantbelonings uitgeloof