Polisie voer lasbrief uit – verdagte, glo polisiebeampte, vandag in hof
GAUTENG. – Die polisie het Donderdag ‘n J51 – deursoekings-en-beslagleggingsoperasie in Pretoria-Noord as deel van ‘n voortgesette ondersoek uitgevoer. Die saak sal na verwagting vandag (Dinsdag) in die Pretoria-Noord-landdroshof voorkom, maar owerhede het nog nie amptelike besonderhede oor die verdagte of die aard van die aanklagte bevestig nie. Brig. Athlenda Mathe, nasionale polisiewoordvoerder, het gesĂȘ … Continue reading Polisie voer lasbrief uit – verdagte, glo polisiebeampte, vandag in hof
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed