Polisie voer lasbriewe oor ‘R10 m.-versekerings-moordskema’ uit

LIMPOPO. – Die polisie in Limpopo is besig om sewe lasbriewe vir inhegtenisneming uit te voer, in verband met moord-vir-versekeringsuitbetalings ter waarde van sowat R10 miljoen. Slagoffers in die saak is glo verdrink en verbrand. Volgens die nasionale polisiewoordvoerder, brig. Athlenda Mathe, hou die ondersoek verband met die voormalige polisiesersant Rachel Kutumela. Die verdagtes het … Continue reading Polisie voer lasbriewe oor ‘R10 m.-versekerings-moordskema’ uit