Polisie vra hulp om bejaarde op te spoor

VRYSTAAT. – André Venter (70) is sedert Sondag van sy tuiste in ‘n versorgingsoord in Watkeystraat, Bloemfontein vermis. Hy het grys hare, blou oë en is slank gebou. Sers. Mahlomola Kareli sê Venter, wat aan demensie ly, is omstreeks Sondag omstreeks 11:00 laas gesien en sy familie is bekommerd oor hom. Hy was in ‘n … Continue reading Polisie vra hulp om bejaarde op te spoor