Polisie vra hulp om bejaarde op te spoor

Lees ook :

Foto: SAPD

VRYSTAAT. – André Venter (70) is sedert Sondag van sy tuiste in ‘n versorgingsoord in Watkeystraat, Bloemfontein vermis. Hy het grys hare, blou oë en is slank gebou.

Sers. Mahlomola Kareli sê Venter, wat aan demensie ly, is omstreeks Sondag omstreeks 11:00 laas gesien en sy familie is bekommerd oor hom. Hy was in ‘n donkerblou denimbroek, ‘n blou geruite hemp en blou seilskoene geklee toe hy laas gesien is.

Enigiemand wat weet waar Venter hom bevind, word gevra om speur.sers. Nomvula Sesika by 082 466 7490 te bel.

Het jy kommentaar oor die berig? Jy kan nou aan Nuusflits lesersbriewe skryf en dalk word joune gepubliseer. Rig jou brief aan die redakteur by [email protected]

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief