Polisie vra hulp om vermiste mans op te spoor
NOORDWES. – Christiaan van Blerk (34) en Donovan van der Walt (25) word sedert 14 Julie vermis. Die Klerksdorp-polisie doen ‘n beroep op die gemeenskap om te hep om die twee mans, wat kollegas van mekaar is, op te spoor. Kol. Adéle Myburgh, polisiewoordvoerder, sê in ‘n verklaring volgens inligting is die mans laas by … Continue reading Polisie vra hulp om vermiste mans op te spoor
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed