Polisie waarsku oor toenemende misdaad waartydens slagoffers geld verloor

MPUMALANGA. – Die polisie in dié provinsie waarsku die publiek oor ’n toename in kommersiële misdaad. ’n Beroep word op die gemeenskap gedoen om waaksaam te wees en nie hulle persoonlike of bankinligting aan onbekendes te gee nie, aangesien insidente van swendelary (scamming) en bedrog toeneem. Brig. Donald Mdhluli, polisiewoordoverder, sê misdadigers gebruik verskeie taktieke … Continue reading Polisie waarsku oor toenemende misdaad waartydens slagoffers geld verloor