Polisiebeampte in hof, jongman steeds vermis
VRYSTAAT. – ‘n Polisie-sersant (42) het Maandag op aanklag van die ontvoering en afpersing van ‘n vermiste tiener van Bloemfontein in die plaaslike landdroshof verskyn. Kamogelo Baukudi (19), ’n gr. 11-leerling aan die Martie du Plessis-skool in Fichardtpark, is op 5 Junie laas gesien toe hy glo deur twee onbekende mans in polisie-uniform geneem is. … Continue reading Polisiebeampte in hof, jongman steeds vermis
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed