Polisiebeamptes wat ‘huisroofklagte’ ondersoek, sterf
Nuusflits, Uitgawe 1,774, Tuesday 7 January 2025 VRYSTAAT. – Konstabels Sipho Mohapi (45) en Gedione Motloung (39), beide met meer as 12 jaar diens, is Saterdag doodgeskiet toe hulle ‘n klagte van beweerde huisroof ondersoek het. Brig. Motantsi Makhele sĂȘ die Namahadi-beamptes was aan diens tydens die insident. ‘n Ondersoek deur die Valke is van … Continue reading Polisiebeamptes wat ‘huisroofklagte’ ondersoek, sterf
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed