Polisiehoës en premier besoek Reigerpark waar 4 doodgeskiet is
GAUTENG. – Die premier van Gauteng, asook lede van die polisiebestuur, het die toneel besoek waar twee lede van die teen-bende-eenheid en twee burgerlike vroue Vrydagaand in Reigerpark, Ekurhuleni, doodgeskiet is. Die polisie en ander hooggeplaastes het ook die families van die vermoorde polisiebeamptes besoek om hulle meegevoel te betuig. Brig. Brenda Muridili, polisiewoordvoerder, het … Continue reading Polisiehoës en premier besoek Reigerpark waar 4 doodgeskiet is
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed