Polisiedienshond Sky uitgesit ná ernstige beserings

Video in berig. Sky, die polisiehond wat by Roodeplaat-opleidingsentrum beseer is, is uitgesit nadat haar toestand weens die beserings dramaties versleg het. Ian Cameron, DA-LP en voorsitter van die portefeuljekomitee oor polisie, sê die tragedie kon volgens die polisie se eie veeartsenykundige rekords voorsien gewees het. Cameron sê Sky se toestand het oornag sodanig versleg … Continue reading Polisiedienshond Sky uitgesit ná ernstige beserings